Dagbreek shoot in samewerking met Blanc Canvas

Nog ‘n opwindende kreatiewe span poging in 2013 was saam met Blanc Canvas vir ‘n insetsel op Kyknet se program Dagbreek.

Baie dankie aan Yolande Marx vir die pragtige foto’s soos altyd.

Venue – Nantes Estate, Paarl

Foto’s – Yolande Marx

Skryfbehoeftes – Lezanne’s Designs

Video – Kyknet Dagbreek

bl1 bl2  bl4 bl5bl6bl3 bl7 bl8

 

 

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Cape winelands floral designer specialising in happy clients.